Skip to product information
Gr R Werkboek - Kodering&Robotika
R 185.00
'n Prettige en interaktiewe SKERMLOSE kodering- en robotika-werkboek, spesifiek ontwerp vir Graad R met behulp van die CAPS-kurrikulum. Die basiese konsepte van kodering en robotika word deur middel van spel en speletjies sonder skerms aangeleer. Die werkboek is ontwikkel volgens 'n kwartaalspesifieke bevoegdheidsfokus en is nie 'n alleenstaande boek nie. Die lesplanne vir die werkboek is in die Onderwysersgids. https://online.fliphtml5.com/mftmo/Gr-R-WERKBOEK-VOORBEELD/
BELANGRIK: Skole en organisasies kwalifiseer vir afslagpryse - kontak asseblief Rika by admin@playcode-academy.org.
Hierdie is 'n gedrukte boek.