Skip to product information
Gr 1 E-Book Werkboek - Kodering & Robotika
Sale price
R 116.00
Regular price
R 145.00
'n Prettige en interaktiewe kodering- en robotika-werkboek BUITE DIE SKERM, spesifiek ontwerp vir Graad 1 - volledig DBE en CAPS in lyn. Leer die basiese konsepte van kodering en robotika deur middel van spel en speletjies buite die skerm. Ontwikkel volgens termspesifieke bevoegdheidsfokus, is die werkboek nie 'n alleenstaande boek nie; die lesplanne vir die werkboek is in die Onderwysersgids. Hierdie is die E-boek (PDF) weergawe van die gedrukte boek.
https://online.fliphtml5.com/mftmo/Gr-1---WERKBOEK-VOORBEELD/
BELANGRIK: Skole en organisasies kwalifiseer vir afslagpryse - kontak asseblief Rika by admin@playcode-academy.org.