Gr 3 E-Book Werkboek - Kodering & Robotika

Gr 3 E-Book Werkboek - Kodering & Robotika

AFR- Afrikaans
Sale price  R 168.00 Regular price  R 210.00
Skip to product information
Gr 3 E-Book Werkboek - Kodering & Robotika

Gr 3 E-Book Werkboek - Kodering & Robotika

Sale price  R 168.00 Regular price  R 210.00
Language version

'n Prettige en interaktiewe kodering- en robotika-werkboek SKERMLOOS, spesifiek ontwerp vir Graad 3 - volledig DBE en CAPS in lyn. Leer die basiese konsepte van kodering en robotika deur middel van spel en speletjies buite die skerm. Ontwikkel volgens termspesifieke bevoegdheidsfokus, is die werkboek nie 'n alleenstaande boek nie; die lesplanne vir die werkboek is in die Onderwysersgids. Hierdie e-boek (PDF) is die digitale weergawe van die gedrukte boek.

https://online.fliphtml5.com/mftmo/Gr-3---WERKBOEK-VOORBEELD/

BELANGRIK: Skole en organisasies kwalifiseer vir afslagpryse - kontak asseblief Rika by admin@playcode-academy.org.

You may also like