Skip to product information
Gr 3 Les Planne vir Werkboek
R 270.00
Die Onderwysersgids bestaan uit gedetailleerde lesplanne vir die duur van die akademiese jaar, 80 individuele lesse. Dit sluit in lesfokus en doelwitte, materiaal wat vir elke les benodig word, leerdoelwitte, struktuur en aktiwiteit vir die les en die uitkomste wat vir assessering benodig word. Bevoegdheid gebaseer per kwartaal volgens die CAPS-kurrikulum.
VOORBEELD VAN LESPLANNE: https://online.fliphtml5.com/mftmo/GR-3-ONDERWYSERSGIDS-VOORBEELD/